Bernard… hierdie is long past due!!!
Ek mis jou glimlag, jou straight forwardness, jou eerlikheid, die manier hoe jy my uit my diepste “funk kon kry, jou passion vir die lewe … vir ons God, die manier hoe ek weg gesink het in jou drukkies!!!!!
Ons sonskyn kind
Jy met jou oop glimlag, wat le op jou gesig
Sal jou persoon, in ons wese lag
Jou hart sal ons saam ons dra
Jou invloed met krag saam dra
Sal jou nooit vergeet
Jy’s ons Sonskyn kind
Wat inwaai met die wind
Mag God jou in Sy arms vou
Jou memories in ons harte bou
Die lasting footprints
In gange van ons siel geprint
Glimlag van bo na ons af
Tot ons jou weer sien…. Sal ons wag
Jy met jou hart op jou sleeve
Wat net happiness vir ons wou gee
Sal jou altyd met deurnis onthou
Jou inspirasie met ons wese omvou
Ons liefde vir jou sal nooit ophou
Sal jou nooit vergeet
Jy’s ons Sonskyn kind
Wat inwaai met die wind
Mag God jou in Sy arms vou
Jou memories in ons harte bou
Die lasting footprints
In die gange van ons siel geprint
Glimlag van bo na ons af
Tot ons jou weer sien …. Sal ons wag
Sprei jou vlerke, ken geen perke
Vertoef by die voete van ons God
Leef in ewigheid met hemelse genot
Jy’s ons Sonskyn kind
Wat inwaai met die wind
Mag God jou in Sy arms vou
Jou memories in ons harte bou
Die lasting footprints
In die gange van onssiel geprint
Glimlag van bo na ons af
Tot ons jou weer sien …. Sal ons wag
