Ek verstaan jou nie

Ek ken nou nie

Maar ek ken jou naam

Ek verstaan jou nie

Maar ek verstaan jou taal

 

Ons vlees bedek van kop tot knie

Maar ons gees is oop en kaal

Ons lewens met spoed verby vlieg

Streef ons na ‘n doellose eindpaal

 

Waar lê die lewe se mening

Is dit in hartseer of in seëning

Afhanklik van ons eie mag

Leer ons elke nuwe dag

Van Jesus se almagtige krag

 

Ons leef met oe na boontoë gerig

Soekend na ons God se lig

Met twyfel wat ons harte voel

Smag ons na die kennis van God se doel

 

‘n Glas vol trane, ‘n krywa vol spyt

Die gedagte van ‘n lewe weg gesmyt

Leer ons die vreugde en mening

Van Jesus se wonderlike genesing

 

Ek ken jou nie

Maar ek ken jou naam

Ek verstaan jou

Maar ek verstaan jou taal

Advertisements

~ deur merriemuis op Januarie 16, 2009.

4 Responses to “Ek verstaan jou nie”

  1. beauriful merre muisie
    lovies kisses and hugs
    van bokki
    xxx,,,xxx

  2. Hey jong, jy moet hom met note en al hoor. Dis rerig vir my een van my mooi songs!

  3. Ek wil hom met note en al hoor :mrgreen:

    Baie mooi Merrie Muis

  4. heheh wipneus … ek sal kyk of ek dalk bietjie kan plan maak….Dankie vir al jou comments!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: