Trek my nader, nog nader

Deur al die jare heen

Was ek leeg,leeg tot op die been

U vou my teen U vas

U is waar liefde altyd was

 

Trek my nader Oh Heer

Trek my nader, nog nader

Trek my nader Oh Heer

Trek my nader, nog nader

 

Jy is in alles wat ek sien

Jy is in alles wat ek doen

Jy oorheers my denke

Jy beheer my lewe

 

Trek my nader Oh Heer

Trek my nader, nog nader

Trek my nader Oh Heer

Trek my nader, nog nader

 

Hou my by U voete

Hou my by U

Hou my teen U bors

Hou my by U

 

Trek my nader Oh Heer

Trek my nader,nog nader

Trek my nader Oh Heer

Trek my nader, nog nader

Advertisements

~ deur merriemuis op Januarie 21, 2009.

4 Responses to “Trek my nader, nog nader”

  1. Dis mooi niggie, nogal baie trek my naders…ek het half verwag jy gaan dit eindig met ‘n Vader. 😉

    Wanneer het jy die ene geskryf?

  2. hehehe … jong …ek probeer dit (veral vir songs) eenvoudig hou en hoe makliker jy die refrein hou, hoe makliker record jy hom ook …ek het ‘n lessie geleer die laaste keer in die recording studio ….

    1) Ek ‘lisp” as ek sing … so ek probeer die”s-se” minimaal hou
    2) Herhaling bring aanvaarding … mense gaan ook dan lekker kan saam sing

    Ek het hom so paar daggies terug geskryf … wens net ek kon al klavier speel sodat ek hom kon toonset …*sug*

  3. Dis mooi. Sing jy vir ‘n lewe of net vir sommer? En sing jy mooi? 😉

  4. Hahahahaha!!! Jong, vir nou speel ek nog net so bietjie (baie duur speletjie), maar sal rerig dit vir ‘n lewe wil doen … eendag,eendag….
    hehehe ….ekhet nog nooit minder as ‘n A op ‘n kunswedstryd gekry nie … so ek dink nie ek sing te bad nie … maar daar is verseker mense wat beter sing as ek …. ek hou teminste ‘n noot hou:-)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: