Geveinsde Moed

Die bewolkte lug, verwolk my siel

Die koue bries, verlak my gemoed

Die bleekheid van dit als, in my oe se gloed

Die stukkies van my hart op die gras verniel

 

Soos die swaeltjies rigting vind in die wind

Smeek my siel se vlerke om wind te vind

Om die lewe se verborgenheid te ontdek

Sonder seer en gebrek bevlek

 

Waar is die groot geel trui

Waar is die boek wat aandui

Waar is die rede vir my mens wees

Waar is die geveinsde moed in my gees

Advertisements

~ deur merriemuis op Januarie 16, 2009.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: