Ons sonskynkind

Bernard… hierdie is long past due!!!

Ek mis jou glimlag, jou straight forwardness, jou eerlikheid, die manier hoe jy my uit my diepste “funk kon kry, jou passion vir die lewe … vir ons God,  die manier hoe ek weg gesink het in jou drukkies!!!!!

 

Ons sonskyn kind

 

Jy met jou oop glimlag, wat le op jou gesig

Sal jou persoon, in ons wese lag

Jou hart sal ons saam ons dra

Jou invloed met krag saam dra

Sal jou nooit vergeet

 

Jy’s ons Sonskyn kind

Wat inwaai met die wind

Mag God jou in Sy arms vou

Jou memories in ons harte bou

Die lasting footprints

In gange van ons siel geprint

Glimlag van bo na ons af

Tot ons jou weer sien…. Sal ons wag

 

Jy met jou hart op jou sleeve

Wat net happiness vir ons wou gee

Sal jou altyd met deurnis onthou

Jou inspirasie met ons wese omvou

Ons liefde vir jou sal nooit ophou

Sal jou nooit vergeet

 

Jy’s ons Sonskyn kind

Wat inwaai met die wind

Mag God jou in Sy arms vou

Jou memories in ons harte bou

Die lasting footprints

In die gange van ons siel geprint

Glimlag van bo na ons af

Tot ons jou weer sien …. Sal ons wag

 

Sprei jou vlerke, ken geen perke

Vertoef by die voete van ons God

Leef in ewigheid met hemelse genot

 

Jy’s ons Sonskyn kind

Wat inwaai met die wind

Mag God jou in Sy arms vou

Jou memories in ons harte bou

Die lasting footprints

In die gange van onssiel geprint

Glimlag van bo na ons af

Tot ons jou weer sien …. Sal ons wag

Advertisements

~ deur merriemuis op Januarie 27, 2009.

7 Responses to “Ons sonskynkind”

  1. ((((Merriemuis)))

  2. Mens Merriemuis maar jy kan mooi met woorde speel!

    Pragtige gedig aan Bernard!

  3. Dankie julle!!!! Hierdie een le diep binne op die tafels van my hart geksryf

  4. Soos jy tereg se .. dis nie totsiens nie, maar tot weer siens. En daarin is ons wie agterbly se hoop en behoud opgesluit. Maak nie saak watter woorde mens gebruik nie, solank jy hulle met eerlikheid verf is jy besig met die mooiste kunswerk denkbaar.

    (( M ))

  5. Dit is so pragtig! Tot ons weer sien….. Liefies

  6. Elf… jy is so reg … eerlikheid en opregtheid … wanneer iets uit die diepste kamers van jou hart kom… dis wanneer dit saak maak… party dae voel die wag tot dan net bietjie te lank …!! Maar die hoop bly flikker nog deur die donkerste verlang

  7. Dankie Tersia!! Dit was ‘n pragtige mens ook … die liedjie sal nog tot sy eie reg kom… het so twee foute gemaak op die dag toe ek moes sing … maar dit gaan daar kom!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: