Groen Mannetjies …..

Aai… is daar rerig lewe daar buite, en het die groen mannetjies die mense hier om my ontvoer.

Ek is ten volle oortuig, dat groen mannetjies met snaakse vliegtuigies hier verby gevlieg het en almal om my weg gevoer het.

Miskien moet ek bietjie gaan kyk of daar 2 merkies op hulle nekke wys, net bietjie ondersoek instel

Wil net seker maak ek is nie die enigste “untouchable” oor hier nie. 

Ek sal moet myself voorberei vir enige uitslag… as ek wel die enigste is wat nie deur die groen mannetjies weg gevoer is nie, sal ek moet begin foelie om my kop draai om onsigbaar te wees.  Wil verseker nie die vermoee om te kan dink en redeneer verloor nie.

As dit nie die groen mannetjies is wat veroorsaak dat die mense om my soos passers redeneer en logies kan dink oor ‘n saak nie… sal ek maar miskien self iemand moet gaan sien, miskien is ek die enigste een wat deur groen mannetjies weg gevoer is en die “freaky ability” wat hulle vir my gegee het is die vermoee om te redeneer…

WAG …. LAAT EK GAAN KYK OF EK NIE DIE HERO’S KAMP MOET GAAN BYWOON NIE…

Laat ek sien of ek twee merke in my nek het …

Tot later ….

Advertisements

~ deur merriemuis op Desember 1, 2008.

6 Responses to “Groen Mannetjies …..”

  1. Dis die eerste keer dat ek jou raaklees!!!! 😯 Hoe kan dit wees??? O jittetjie, ek het nou lekker gelag! Sal daarvan hou om te sien hoe jy lyk met foelie om die kop gedraai!!! 😆 😆 😆

  2. En nou wil dit lyk of die groen mannetjies vir jou ontvoer het!!! 🙄 😆

  3. Nou is jy sekerlik rerig erig ontvoer!!!!!!!!!!!!

  4. Haai jy – ‘n wonderlike Geseënde Kersfees vir jou en jou mense. Ek wens julle vreugde, blydskap en vrede toe! ♥♥♥

  5. Eish……………..I’m needing help here 🙂

  6. hehehe…. it’s just my way of saying .. I think that people are crazy and I don’t understand their way of thinking about stuff …and maybe I am the one who is weird and that I was abducted by aliens and that I need help …. short and sweet version…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: