Wilde Gedagtes

Hier binne woel my gedagtes soos ‘n storm water wat onbeheerds oor rotse maal. 

Sal ek op en af spring, sal ek juig en sing, sal ek ‘n glasie met die lewe kling

Ek is aanmekaar geweef om iets te skep.

DIe begeerte vir skep kielie my vingerpunte.

Ek wil skryf, ek wil sing, ek wil create, ek wil iets maak

Vandag is Piekasie voor in my brein, met Somber Sarie kort op sy hakke.

Die kwas binne bereik, die seriousness van die lewe en my hart met my God

Hoe besonderlik dat die God wat heelal geskape het, my aandag en my liefde wil he

Ek plaas my hart, my lewe, my begeerstes, my “naaktheid” met dit als voor Sy voete neer

Here neem my, neem my lewe, neem my talente en my voer my mee

Vervang my gedagtes, vervang my begeertes, vervang my hart

Stig in my ‘n vuur wat uitroep …. uitskree vir U teenwoordheid

Here, maak my klein, maak my klein…

Snoei die stukkende takke weg, snoei die unwanted dorings weg

Gee my water, oh God … vul my met U kuns

Vul my met U onvoorwaardelike liefde … U vermoe om te vergewe

Vul my met U doel, met U woord

Vang my in U arms Heer en neem my na hoe, asemrowende plekke

Vang my vas in U .. net in  U … IN U

Advertisements

~ deur merriemuis op November 24, 2008.

One Response to “Wilde Gedagtes”

  1. Passionately written and felt.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: