Sug van vrede

Vandag, vandag,vandag wil ek op arends vlerke sweef

Ek wil van bo die groen, geel, oranje en rooi beleef

‘n “breinfoto’ neem, en in die kamers van my hart weg steek

en die kleure beeld herroep in tye waar die gemoed verbleek

 

Die vreugde van die lewe verskyn in die fynste detail

Die koedoe se ore, met roesbruin verkleur

Die seeblou op die troupant se vlerke

Die klavier se hoogste klawer

Die eerste slukkie yskoue yskas water

Die sagte deskant van ‘n liefdes lied

‘n Pasgebore baba se lyfie wat so saggies le

Die vasberadenheid van die kleinste mier

Die slinkse spinnekop se web

Die onbewustelike aanpassings vermoe van die mens

Die sagte pienk van ‘n sonsondergang

Die donker, swart mooi wanneer die maan agter ‘n wolk opkom…..

Kan ons as mens..nie net kyk sug nie…

Sug van vrede… dis dan vir ons gemaak

Advertisements

~ deur merriemuis op November 24, 2008.

2 Responses to “Sug van vrede”

  1. The tiniest details in sharp clarity, to remind us………
    Beautiful.
    Xx

  2. Pragtig! Jy het werklik ‘n gawe!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: