Die eerste onthulling
Die lewe … aaahh … die stemme … die complication of it all.
Toe ek ‘n kind, nat agter die ore was, het ek geen bekommernis gehad nie, ek het skooltoe gegaan vir sport en “sports’ natuurlik… lekker grapjas en sy maat heeldag en aldag. Geen rekening om te betaal, as ek bande vir my fiets moes kry, het my dad betaal. Die fiets lisensie, raai wie… my DAD … ek was even herhinder om my tande te borsel. Elke dag was carefree en lekker.
So … what happened ….
