Ek is lief vir my God, op my eie manier

Waar sal my hulp vandaan kom

Waar sal die opdraendes kom .. ‘n slot som

Wanneer sal die opstandigheid ophou roer

Wanneer sal die duisternis, oplaas nie vir my loer

Hartverskeurende redenasies van pyn

Die galg om my nek, die alewige balans op ‘n lyn

Ontvoering van my wese, my krag

‘n Eindelose stryd teen my emosies slag

My vreugde kom van my God

Wat my onvlugting bewerk

My vreugde kom van my God

Wat my siel oopvlek en ontmerk

Hy is my skuld, my banier

Hy verkwik my siel ..

“On-verwelk” die verwelkte angelier

By Hom is ek veilig en minder verniel 

Ek is lief vir my God, op my eie manier

~ deur merriemuis op Maart 10, 2010.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.